Saltar al contenido principal

ETHNOS_APP

Inicio • Búsqueda • Revistas • Lista 0

The history of planning South African new towns

Political influences and social principles adopted

Datos Bibliográficos

ID14759634
AutoresLinda Brockett (University of the Witwatersrand, autor de correspondencia)
Año1996
Volumen40
Páginas20
Fecha de publicación1996-11-29
Peer ReviewedSí
Open AccessSí
TipoARTICLE
RevistaNew Contree (JOURNAL)
Identificadores de la revistaISSN: 0379-9867 • E-ISSN: 2959-510X
EditorialAOSIS (PUBLISHER • ZA)
DOI10.4102/nc.v40i0.504
OpenAlexW1514827845
IdiomaEN
Citas recibidas1
Referencias citadas1

Suid-Afrika het baie nuwe dorpe waarvan die meeste as gevolg van die mynbedryf en groot semi-staat ondernemings soos YSKOR ontwikkel is. Hierdie nuwe dorpe is beïnvloed deur die internasionale nuwedorp-beweging. Hierdie referaat poog om die invloede te analiseer en om die verskille tussen fisiese uitleg en ideologiese werklikhede uit te wys. 'n Groot gedeelte van Suid-Afrika se geskiedenis is beïnvloed deur die ontdekking van minerale, wat grotendeels verantwoordelik was vir die ontwikkeling van nedersettings. Die ontdekking van diamante in Kimberley in 1869 het bv. 'n massiewe instroming van mense tot gevolg gehad na die voorheen onontwikkelde binneland. Vroeë ontdekkings van die mineraalrykdom van Suid-Afrika het ook voorgekom in Pelgrimsrus, Barberton en Johannesburg, wat almal tot permanente nedersettings gelei het. Vandag, as gevolg van die tipe mineraalafsettings, is individuele prospekteurs skaars. Suid-Afrikaanse minerale word deur net 'n paar mynbedrywe, wat die benodigde finansies en tegnologie besit, ontgin. Die opening van 'n nuwe myn benodig 'n groot aantal werkers, wat die voorsiening van behuising noodsaaklik maak, dikwels in verafgeleë areas. Die konstruksie van myndorpe en die ontwikkeling van groot semi-staat ondernemings beteken dat die meeste nuwe dorpe in Suid-Afrika terselfdertyd ondernemingsdorpe is en hul plasing tot 'n groot mate voorgeskryf is deur die voorkoms van minerale of grondstowwe. Selfs dorpe soos Sasolburg en Vanderbijlpark is ondernemingsdorpe wat naby groot kole-afsettings geplaas is. Die nuwedorpbeweging in Brittanje en sy voorlopers - byvoorbeeld die dorpe gestig deur die "Enlightened Industrialists", die tuinstede, en die Amerikaanse groengordelstede - het almal sterk sosiale beginsels onderliggend. In hierdie referaat word beweer dat in Suid-Afrika - ten spyte van die feit dat die fisiese vorm van nuwe stede ‘n groot invloed op Suid-Afrikaanse dorpsuitlegte gehad het - baie min van die sosiale beginsels toegepas is. Die referaat bevraagteken die geldigheid van die vervreemding van die fisiese uitleg van die sosiale beginsels wat dit onderlê. Hierdie referaat bevraagteken ook die doeltreffendheid om buitelandse uitlegte na te boots by die uitlê van dorpe

Environmental planning · Geography · Political science · Politics · History · Law · Legal Issues in South Africa · Local Economic Development and Planning · Urban and Rural Development Challenges

  • Decline and response in South Africa's Free State goldfields

    Etienne Nel, Tony Binns•International Development…•2002

  • The British New Towns

    Bob Mullan, Meryl Aldridge•British Journal of Sociology•1981

Obras citantes distintas1
Citas por año0,04
Intervalo de citas2002 - 2002 (1)
Velocidad de citaciónhistorical
Altamente citadoNo
Tipos de citaNeutras: 1

Herramientas

Abrir DOIOpen Access
Ethnos_APP • Proyecto Open Source • Licencia MIT • Frontend v2.0.0 • Privacidad y Cookies • Documentación de la API: api.ethnos.app/docs • Código de la API: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17049435 • Código del Frontend: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17050053 • cruz.rio.br • Expectantes Misericordiae