W Vosloo
Biographic Data
| ID | 6794929 |
|---|---|
| NAME | W Vosloo |
| GIVEN NAMES | W |
| FAMILY NAME | Vosloo |
| SIGNATURE | VOSLOO W |
| VERIFIED | No |
| TOTAL WORKS | 7 |
| TOTAL CITATIONS | 1 |
| WORKS AS AUTHOR | 7 |
| WORKS AS EDITOR | 0 |
| FIRST PUBLICATION YEAR | 1980 |
| LATEST PUBLICATION YEAR | 1992 |
| H-INDEX | 1 |
Die samestelling en struktuur van die boek Hosea
The composition and structure of the book Hosea Notwithstanding the composition of a book as revealed by means of historical critical methods, it is necessary to establish the structure of the final text by way of literary criteria and with regard to contents. Such a structure does not necessarily represent the intention of the author(s), but represents a reader’s approach to the text. Most commentaries on the book of Hosea follow the main divisi…
Valse verwagtinge aan die kaak gestel
False expectations exposed: The function of traditions in Jeremiah 7:1-15 In Jeremiah 7:1-15 various traditions are employed in different ways. The expectations based on the Zion Tradition, namely that Jerusalem is inviolable because of Jahweh’s presence, are exposed to be false. This is done with reference to the Sinai Tradition, accentuating that Jahweh's saving acts are not determined by his presence in the temple, but by Juda’s loyalty to the…
Die troue God is my Beskermer
The faithful God is my Protector: Psalm 59 The psalm consists of eight strophes, spread over three main sections, that is, verses 2—5a, 5b—11 and 12—18. The last two main sections are parallel, yet in such a way that strong contrasts are emphasized in order to articulate the message, the main thrust being that the Lord is the faithful Protector, the One who is in control of the whole earth and in whom the believer can trust
Faktore verantwoordelik vir die insinking en oplewing in die geestelike lewe van ou-Israel
Die insinking en oplewing in die geestelike lewe van ou Israel spruit voort uit 'n wye verskeidenheid faktore en kan op verskillende maniere benader word. In hierdie lesing wil ek my bepaal by die belangrikste faktore en hulle vanuit enkele gesigshoeke belig
Rûah/gees in die Ou Testament
Die woord "rûah” kom byna 400 keer in die Ou Testament voor. In 'n groot aantal gevalle het dit niks met "gees" of "Gees" te doen nie en dikwels is dit moeilik om presies te bepaal wat met "Gees/gees" bedoel word. Hieruit blyk reeds dat die betekenis-aanwending in verskillende kategorieë verdeel kan word
Die historiese betroubaarheid van die aartsvadervertellinge. 'n Beknopte bespreking van die huidige debat na aanleiding van die jongste publikasie
Die afgelope twintig jaar was daar ’n toenemende belangstelling in die aartsvadervertellinge in Genesis. Benewens die talle tydskrifartikels het skrywers soos die volgende ook boeke oor die onderwerp die lig laat sien: A. Parrot (1962), W. M. Clark (1964), R. Kilian (1966), R. E. Clements (1967), N. Lohfink (1967), H. Weidemann (1968), R. Martin-Achard (1969), T. L. Thompson (1974), J. van Seters (1975), J. P. Fokkelman (1975), C. Westermann (197…
Salom - die Ou-Testamentiese ‘vrede’ - beskouing en die christen
Reeds 2 500 jaar gelede was "vrede" 'n slagspreuk van welmenende maar verkeerd ingeligte mense. Aangaande hierdie valse hoop en eensydige verkondiging sê die profeet van ouds: "En hulle genees die verbreking van die dogter van my volk op die maklikste manier deur te sê: 'Vrede, vrede' - terwyl daar geen vrede is nie" (Jer 6:14)

Philosophy (7 works) · Philosophy (7 works) · Theology (7 works) · Biblical Studies and Interpretation (5 works) · Art (3 works) · Die (integrated circuit (3 works) · Archaeology and Historical Studies (1 work) · Archaeology and Rock Art Studies (1 work) · Christian Theology and Mission (1 work) · Composition (language (1 work)