Antoinette Olivier
Biographic Data
| ID | 9514450 |
|---|---|
| NAME | Antoinette Olivier |
| GIVEN NAMES | Antoinette |
| FAMILY NAME | Olivier |
| SIGNATURE | OLIVIER A |
| AFFILIATIONS | North-West University |
| ORCID | 0000-0003-2896-2570 |
| VERIFIED | Yes |
| TOTAL WORKS | 3 |
| TOTAL CITATIONS | 0 |
| WORKS AS AUTHOR | 3 |
| WORKS AS EDITOR | 0 |
| FIRST PUBLICATION YEAR | 2021 |
| LATEST PUBLICATION YEAR | 2024 |
| H-INDEX | 0 |
Emma Renzi
Hierdie artikel is in ‘n sekere sin ʼn outobiografie oor Emma Renzi, wat op 8 April 2023 97 jaar oud geword het. Renzi was ‘n internasionaal erkende Suid-Afrikaanse operasangeres wat in die tweede fase van haar roemryke loopbaan ook ‘n pedagoog en rolmodel vir talle sangers was. Die oorgang van sangeres tot besonder begaafde pedagoog was ʼn doelbewuste besluit wat sy geneem het om volgens haar oortuigings haar lewe en haar talente op die mees doe…
“Dit is meer ʼn ge-juggle met jou spiere”
Opsomming Die vorige artikel in hierdie tweedelige bespreking van Werner Nel se pedagogiek as sangonderwyser het daarop gefokus om ʼn agtergrond en oorsig van die bel canto sangtegniek te bied, spesifiek soos dit te make het met die begrip appoggio. Die eerste artikel het hoofsaaklik metodologiese kwessies van die huidige studie uiteengesit en en ʼn oorsig van internasionaal-gepubliseerde literatuur oor bel canto en appoggio saamgevat. Hierdie tw…
Bel canto sangonderrigbeginsels met spesiale verwysing na die begrip appoggio – ʼn tweedelige ondersoek in die pedagogiek van Werner Nel (Artikel 1)
Opsomming Gedurende sy vaste ampstermyn (1974–2010) as sangdosent by die Skool vir Musiek van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys – sedert 2004 bekend as die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) – is Werner Nel verantwoordelik vir die tegniese ontwikkeling wat sangstudente sou benodig om vokale kunsmusiek in die Europese tradisie uit te voer. Hierdie artikel ondersoek die stemtegniese beginsels wat Nel gebruik he…
No prominent works on this page.

Diverse Music Education Insights (3 works) · Diverse Musicological Studies (3 works) · Musicology and Musical Analysis (3 works) · Art (2 works) · Philosophy (2 works) · Theology (2 works) · Folk song (1 work) · Literature (1 work) · Management (1 work) · Medicine (1 work)