Dogma, kerugma en geskiedenis - enkele voorlopige gesigspunte in verband met hulle onderlinge verhoudinge
Bibliographic Data
| ID | 12856276 |
|---|---|
| Authors | C J Wethmar (corresponding author) |
| Year | 1981 |
| Volume | 2 |
| Issue | 2 |
| Pages | 51-63 |
| Publication date | 1981-08-02 |
| Open Access | Yes |
| Type | ARTICLE |
| Venue | Verbum et Ecclesia (JOURNAL) |
| Journal identifiers | ISSN: 1609-9982 • E-ISSN: 2074-7705 |
| Publisher | AOSIS (PUBLISHER • ZA) |
| DOI | 10.4102/ve.v2i2.906 |
| OpenAlex | W2014555383 |
| Language | EN |
| References cited | 1 |
Die term dogma het in die algemene spraakgebruik ’n uiters negatiewe betekenis. Dit dui op 'n houding van bekrompenheid, onvryheid, onmondigheid, starheid en irrasionaliteit. Opvallend is egter dat dit nie alleen in die algemene spraakgebruik is dat die term dogma hierdie pejoratiewe betekenis het nie. Dit geld eweseer vir nuwere ontwikkelinge in sowel die Protestantse as Rooms-Katolieke teologie
Theology · Biblical Studies and Interpretation · Christian Theology and Mission · Philosophy · Reformed Theology and Governance
| Highly cited | No |
|---|