Skip to main content

ETHNOS_APP

Home • Search • Journals • List 0

Teologiekroniek - 'n Kollega bekroon met die Andrew Murray-prys

Bibliographic Data

ID12856442
AuthorsJ W Hofmeyr (0000-0001-6024-3029, University of Pretoria, corresponding author)
Year1999
Volume20
Issue2
Pages510-512
Publication date1999-08-10
Open AccessYes
TypeARTICLE
VenueVerbum et Ecclesia (JOURNAL)
Journal identifiersISSN: 1609-9982 • E-ISSN: 2074-7705
PublisherAOSIS (PUBLISHER • ZA)
DOI10.4102/ve.v20i2.616
OpenAlexW2069951960
LanguageEN

Groot was die nuus in die Fakulteit Teologie (Afd B) van die NG Kerk toe dit bekend geword het dat prof C I A (Cas) Vos die 1999 Andrew Murrayprys vir teologiese vakliteratuur ontvang het. Die prys wat vanjaar vir die twintigste keer toegeken is, is die grootste prys in Afrikaans vir publikasies van die aard. By 'n dinee op Dinsdagaand 4 Mei 1999 in 'n restaurant by die Staatsteater in Pretoria is die prys aan professor Vos oorhandig. Naas 'n erepenning en 'n oorkonde is 'n kontantbedrag van RIO 000-00 ook aan hom oorhandig. By hierdie glansgeleentheid is 'n Commendatio deur een van die beoordelaars vir die prys, professor J W (Hoftie) Hofmeyr uitgespreek. Dit word in sy geheel hier opgeneem

Art · Die (integrated circuit · Theology · Biblical Studies and Interpretation · Christian Theology and Mission · Engineering · Legal Issues in South Africa · Philosophy · Mechanical Engineering

Highly citedNo

Tools

Open DOIOpen Access
Ethnos_APP • Open Source Project • MIT License • Frontend v2.0.0 • Privacy and Cookies • API Documentation: api.ethnos.app/docs • API Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17049435 • Frontend Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17050053 • cruz.rio.br • Expectantes Misericordiae