Skip to main content

ETHNOS_APP

Home • Search • Journals • List 0

Die geboorte van 'n Nederduitse Gereformeerde Kerk in Botswana

Bibliographic Data

ID12857077
AuthorsD Crafford (corresponding author)
Year1981
Volume2
Issue2
Pages3-16
Publication date1981-08-02
Open AccessYes
TypeARTICLE
VenueVerbum et Ecclesia (JOURNAL)
Journal identifiersISSN: 1609-9982 • E-ISSN: 2074-7705
PublisherAOSIS (PUBLISHER • ZA)
DOI10.4102/ve.v2i2.902
OpenAlexW2063362322
LanguageEN

In Mei 1877 het die sendingwerk van die Ned. Geref. Kerk in Botswana ’n aanvang geneem toe Pieter Brink hom op Mochudi gaan vestig het as pioniersendeling. Hy het onder toesig van die Kaapse Kerk se Sendingkommissie gaan werk onder die Bakgotla-volk. Hulle het onder leiding van hulle hoofman Khomanyane uit die Saulspoort-gebied weggetrek en hulle in Botswana gaan vestig. Pieter Brink het hulle vanaf Saulspoort gevolg en die werk onder die Bakgotla-stam voortgesit. Na bietjie meer as 'n eeu, op 20 November 1979, is 'n afsonderlike "Dutch Reformed Church in Botswana" gekonstitueer. Hierdie jongste lid van die familie van Ned. Geref. Kerke in ons buurstaat Botswana het 'n interessante geskiedenis waarvan ons slegs enkele hoogtepunte wil uitlig

Art · Theology · Christian Theology and Mission · Legal Issues in South Africa · Philosophy · South African History and Culture

Highly citedNo

Tools

Open DOIOpen Access
Ethnos_APP • Open Source Project • MIT License • Frontend v2.0.0 • Privacy and Cookies • API Documentation: api.ethnos.app/docs • API Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17049435 • Frontend Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17050053 • cruz.rio.br • Expectantes Misericordiae