Wetenskap en etiek
Bibliographic Data
| ID | 12857149 |
|---|---|
| Authors | J A Heyns (corresponding author) |
| Year | 1986 |
| Volume | 7 |
| Issue | 1 |
| Pages | 43-62 |
| Publication date | 1986-07-17 |
| Open Access | Yes |
| Type | ARTICLE |
| Venue | Verbum et Ecclesia (JOURNAL) |
| Journal identifiers | ISSN: 1609-9982 • E-ISSN: 2074-7705 |
| Publisher | AOSIS (PUBLISHER • ZA) |
| DOI | 10.4102/ve.v7i1.945 |
| OpenAlex | W1966749046 |
| Language | EN |
Vanuit 'n bepaalde opvatting van wetenskap en etiek kan die vraag met reg gevra word of daar enige verband hoegenaamd tussen wetenskap en etiek bestaan. Het ons hier nie met twee eiesoortige geestes-handelinge van die mens te doen waarvan één, nl. die wetenskap, volledig waardevry is, terwyl die ander, nl. die etiek volledig waarde-bepaald is nie
Theology · African cultural and philosophical studies · Kantian Philosophy and Modern Interpretations · Philosophy · Reformed Theology and Governance
| Highly cited | No |
|---|