Praktiese Teologie mondig
Bibliographic Data
| ID | 12857304 |
|---|---|
| Authors | H J C Pieterse (0009-0007-8013-4605, corresponding author) |
| Year | 1986 |
| Volume | 7 |
| Issue | 1 |
| Pages | 63-73 |
| Publication date | 1986-07-17 |
| Open Access | Yes |
| Type | ARTICLE |
| Venue | Verbum et Ecclesia (JOURNAL) |
| Journal identifiers | ISSN: 1609-9982 • E-ISSN: 2074-7705 |
| Publisher | AOSIS (PUBLISHER • ZA) |
| DOI | 10.4102/ve.v7i1.946 |
| OpenAlex | W2040314743 |
| Language | EN |
| Citations received | 1 |
Sedert die Praktiese Teologie in 1774 as universiteitsvak in Oostenryk ingestel is, was sy legitimiteit as 'n wáárdige universiteitsvak steeds twyfelagtig. Daar loop 'n dik lyn deur die geskiedenis van die vak wat daarop dui dat die Praktiese Teologie ten diepste maar net die uitsprake van die ander teologiese vakke, hoe ook al, prakties moes maak en toepas. Selfs die pas gepubliseerde Practical Theology van Amerikaanse sy, waaroor hoog opgegee word, is op die keper beskou maar net weer 'n indiensstelling van die Praktiese Teologie om etiese doelstellings te verwesenlik
Humanities · Theology · Biblical Studies and Interpretation · Christian Theology and Mission · Philosophy · Reformed Theology and Governance
| Citations per year | 0.13 |
|---|---|
| Citation span | 2018 - 2018 (1) |
| Highly cited | No |