Die funksionering van sending, evangelisering, missionêre diakonaat, gemeentebou en interkerklike hulpverlening binne die familie van Nederduitse Gereformeerde Kerke
Bibliographic Data
| ID | 12857508 |
|---|---|
| Authors | D Crafford (corresponding author) |
| Year | 1984 |
| Volume | 5 |
| Issue | 2 |
| Pages | 33-42 |
| Publication date | 1984-08-02 |
| Open Access | Yes |
| Type | ARTICLE |
| Venue | Verbum et Ecclesia (JOURNAL) |
| Journal identifiers | ISSN: 1609-9982 • E-ISSN: 2074-7705 |
| Publisher | AOSIS (PUBLISHER • ZA) |
| DOI | 10.4102/ve.v5i2.921 |
| OpenAlex | W2029561368 |
| Language | AF |
Dit is reeds 'n oorbekende feit dat die veranderde sendingsituasie meebring dat die familie van Ned Geref Kerke gesamentlik moet werk aan die oorblywende sendinguitdagings in die RSA, Afrika en die wêreld. In die RSA is dit vanselfsprekend omdat gemeentegrense in meeste gevalle oorvleuel. In Afrika is dit verkieslik omdat evangeliseringswerk die vrugbaarste deur swart kerke gekanaliseer kan word. In die wêreld is dit wenslik om saam te werk omdat die taak daar so oorweldigend groot is
Die (integrated circuit · Theology · Christian Theology and Mission · Computer Science · Pentecostalism and Christianity Studies · Philosophy · Religion, Society, and Development
| Highly cited | No |
|---|