Liefde en situasie-etiek
Bibliographic Data
| ID | 12858014 |
|---|---|
| Authors | J A Heyns (corresponding author) |
| Year | 1981 |
| Volume | 2 |
| Issue | 1 |
| Pages | 15-29 |
| Publication date | 1981-09-09 |
| Open Access | Yes |
| Type | ARTICLE |
| Venue | Verbum et Ecclesia (JOURNAL) |
| Journal identifiers | ISSN: 1609-9982 • E-ISSN: 2074-7705 |
| Publisher | AOSIS (PUBLISHER • ZA) |
| DOI | 10.4102/ve.v2i1.1299 |
| OpenAlex | W1970159132 |
| Language | EN |
Ons bedoeling is nie om 'n omvattende uiteensetting te gee van of indringende kritiek te lewer op die situasie-etiek in die algemeen nie. Ons wil hier bloot net, inleidend en kursories, die plek van die liefde en die funksie van die liefdeseis in die situasie-etiek van naderby bekyk. Oor die noodsaaklikheid van so 'n onderneming hoef nie gedebatteer te word nie. Wie met die literatuur vertroud is, sal weet hoe aktueel tipiese argumente vanuit die situasie-etiek-denke tans is
Die (integrated circuit · Theology · Engineering · Kantian Philosophy and Modern Interpretations · Legal Issues in South Africa · Philosophy · Reformed Theology and Governance · Mechanical Engineering
| Highly cited | No |
|---|