Ekumeniese belydenisskrifte
Bibliographic Data
| ID | 12858150 |
|---|---|
| Authors | C F A Borchardt (corresponding author) |
| Year | 1980 |
| Volume | 1 |
| Issue | 1 |
| Pages | 24-27 |
| Publication date | 1980-08-02 |
| Open Access | Yes |
| Type | ARTICLE |
| Venue | Verbum et Ecclesia (JOURNAL) |
| Journal identifiers | ISSN: 1609-9982 • E-ISSN: 2074-7705 |
| Publisher | AOSIS (PUBLISHER • ZA) |
| DOI | 10.4102/ve.v1i1.896 |
| OpenAlex | W4205498551 |
| Language | EN |
In die voorlopige proefvertaling van die belydenisskrifte word verwys na die "ekumeniese belydenisskrifte". Daarmee word bedoel die Apostoliese geloofsbelydenis, die geloofsbelydenis van Nicea en die belydenis van die Atanasius. Die woord "ekumenies" beteken "die hele bewoonde wêreld, algemeen, universeel" en as voorbeeld word aangegee die "ekumeniese belydenisskrifte, simbole" wat dui op "belydenisse van die vroeë Christelike Kerk, wat deur alle Christelike Kerke erken word". Met verwysing na die drie ou belydenisse van die vroeë Christelike kerk verklaar Schaff: "they are the common property of all churches". Ons wil kortliks hierdie saak ondersoek
Art · Die (integrated circuit · Theology · Christian Theology and Mission · Engineering · Pentecostalism and Christianity Studies · Philosophy · Religion, Society, and Development · Mechanical Engineering
| Highly cited | No |
|---|