Skip to main content

ETHNOS_APP

Home • Search • Journals • List 0

They also served

Ordinary South African women in an extraordinary struggle: The case of Erna de Villiers (Buber)

Bibliographic Data

ID14759285
AuthorsDionel Barbosa (0000-0002-1825-0097), Pieter Möller (North-West University, corresponding author), Pieter L Moller
Year2010
Volume59
Pages24
Publication date2010-05-31
Peer ReviewedYes
Open AccessYes
TypeARTICLE
VenueNew Contree (JOURNAL)
Journal identifiersISSN: 0379-9867 • E-ISSN: 2959-510X
PublisherAOSIS (PUBLISHER • ZA)
DOI10.4102/nc.v59i0.376
OpenAlexW2149423831
LanguageEN
Citations received2
References cited6

Met die ontplooiing en vestiging van die Apartheidsbeleid1 in Suid-Afrika na 1948 het by ‘n groot gedeelte van die Suid-Afrikaanse bevolking teenstand teen die beleid van afsonderlike ontwikkeling ontstaan. Gedurende die tydperk 1948 tot 1960 is ‘n hele reeks wette aanvaar om die skeiding van rassegroepe in Suid-Afrika aan te moedig. Grootskaalse weerstand teen die reeks diskriminerende wette het onder die swartmense ontwikkel. Vroue uit alle kleurgroepe het tydens die “Apartheidsjare” (1960 tot 1990) aan versetaksies in Suid-Afrika deelgeneem om hulle misnoeë met inperkende wetgewing te kenne te gee. Ander het bydraes gelewer om ‘n verskil te maak in die lewens van mense wat onder rassisme gebuk gegaan het. Vroue se betrokkenheid op hierdie fronte was dikwels geminag. Hulle minderwaardige plek in die destydse samelewing was moontlik ‘n faktor. Desnieteenstaande het hierdie vroue se bydraes ‘n verskil help maak. Vir hierdie doel val die kollig op verskeie vroue se bydraes, waaronder enkele bekende asook minder bekende vroue. Erna de Villiers (Buber) is ‘n spesifieke voorbeeld om die rol van ‘n vrou wat tydens die Apartheidsjare ‘n prominente bydrae gelewer het, uit te wys. Haar rol onder swart skoolleerlinge word beklemtoon

Political science · Sociology · African Sexualities and LGBTQ+ Issues · Gender Studies · Legal Issues in South Africa · South African History and Culture

  • ‘Mary and Annie resist’

    Kalpana Hiralal•South Asian Diaspora•2018

  • Proverbs 31

    Open Access•Ilze Jansen•Verbum et Ecclesia•2020

  • South Africa

    Christopher Saunders, T H R Davenport et al.•South Africa•1991

  • South Africa

    Open Access•P J J Prinsloo, P Prinsloo•New Contree•1992

  • New History of South Africa

    Open Access•Cornelius Thomas•New Contree•2008

  • Rethinking the Rise and Fall of Apartheid

    Open Access•James L Gibson•Political Science Quarterly•2005

  • South Africa Belongs to Us

    Jennifer Seymour Whitaker, Francis Meli•Foreign Affairs•1989

  • Women Writing Africa

    Jeanne Marie Penvenne, M J Daymond et al.•The International Journal of…•2004

Unique citing works2
Citations per year0.25
Citation span2018 - 2020 (3)
Citation velocityhistorical
Highly citedNo
Citation typesNeutral: 2

Tools

Open DOIOpen Access
Ethnos_APP • Open Source Project • MIT License • Frontend v2.0.0 • Privacy and Cookies • API Documentation: api.ethnos.app/docs • API Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17049435 • Frontend Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17050053 • cruz.rio.br • Expectantes Misericordiae