Skip to main content

ETHNOS_APP

Home • Search • Journals • List 0

Historical overview of specific local government transformatory developments in South Africa

Bibliographic Data

ID14759298
AuthorsIsrael Tsatsire (Nelson Mandela University, corresponding author), John D Taylor (0000-0003-0095-0869), Kishore Raga (Nelson Mandela University), Eric J Nealer (0000-0001-8448-8776, North-West University), Eric Nealer
Year2009
Volume57
Pages19
Publication date2009-05-31
Open AccessYes
TypeARTICLE
VenueNew Contree (JOURNAL)
Journal identifiersISSN: 0379-9867 • E-ISSN: 2959-510X
PublisherAOSIS (PUBLISHER • ZA)
DOI10.4102/nc.v57i0.395
OpenAlexW1511176829
LanguageEN

In hierdie artikel word die evolusie van plaaslike regering in Suid-Afrika sedert 1652 oorkoepelend beskou met ‘n spesifieke klem op veral plaaslike bestuur vanaf 1994 Suid-Afrika bestuur het, het dit spoedig nodig geblyk in die Kaapprovinsie. Nou ‘n nuwe politieke bestel dat die aard en omvang van die transformasie van plaaslike regering in terme van die verskillende bevolkingsgroepe en politieke ideologieë van die vorige politieke bestelle ondersoek en beskryf behoort te word. ‘n Aantal wetgewende voorskrifte aangaande transformasie in die land se plaaslike regeringstrukture word in die artikel aangespreek. Dit word onder andere aangevoer dat die grondwetlike en ander wetgewende behoeftes en voorskrifte asook die openbare diensleweringsagterstande die skuif na ontwikkelende plaaslike regering met uitgebreide openbare raadpleging en deelname bewerkstellig het.. Die historiese plek en rol van die vorige Swart plaaslike owerhede en die Indiër en Kleurling Bestuurskomitees onder die vorige Nasionale Party regering word ook onder die loep geneem. Laastens word daar ‘n opsomming verskaf aangaande die pre-interim, interim (1993 tot 1998) en finale fase (2000) van die herstrukturering van die Suid-Afrikaanse plaaslike regeringsfeer

Geography · Linguistics · Political science · Regional science · Legal Issues in South Africa · Philosophy

Highly citedNo

Tools

Open DOIOpen Access
Ethnos_APP • Open Source Project • MIT License • Frontend v2.0.0 • Privacy and Cookies • API Documentation: api.ethnos.app/docs • API Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17049435 • Frontend Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17050053 • cruz.rio.br • Expectantes Misericordiae