Skip to main content

ETHNOS_APP

Home • Search • Journals • List 0

Progress towards legislative transformation

A critical assessment of the 1956 and 1998 water acts regarding municipal water supply

Bibliographic Data

ID14759451
AuthorsEric J Nealer (0000-0001-8448-8776, North-West University, corresponding author), Eric Nealer, Kishore Raga (Nelson Mandela University)
Year2008
Volume56
Pages26
Publication date2008-11-30
Open AccessYes
TypeARTICLE
VenueNew Contree (JOURNAL)
Journal identifiersISSN: 0379-9867 • E-ISSN: 2959-510X
PublisherAOSIS (PUBLISHER • ZA)
DOI10.4102/nc.v56i0.400
OpenAlexW1521569155
LanguageEN
Citations received1
References cited1

Inwoners van Suid-Afrika behoort deurlopend herinner te word dat hulle ‘n waterarmland bewoon en dat kennis oor die fisiese omgewing en die aard en omvang van effektiewe openbare bestuur van watervoorsiening van strategiese belang is. Die oppervlakte- en grondwater wat in die rivieropvanggebiede saamvloei is hidrologies en geohidrologies verbind deur die hidrologiese kringloop. Laasgenoemde manifesteer in ‘n natuurlike omgewing wat nie net gekenmerk word deur ‘n toestand van wye diversiteit en kompleksiteit nie, maar ook deur die behoefte aan goed gestruktureerde openbare dienslewering op veral die plaaslike regeringsfeer. Teen die einde van April 1994 was die voorsiening van openbare drinkwater en basiese sanitasiedienste aan al die landsinwoners op al die owerheidsfeeren veral die plaaslike regeringsfeeragendas die hoogste in die openbare diens geskiedenis van Suid-Afrika. Gevolglik is die Regering nie net meer gemoeid met die verskaffing van genoegsame drinkwater alleen nie, maar ook met die fasilitering van die implementering van ‘n holistiese en geïntegreerde benadering aangaande die effektiewe, doeltreffende en ekonomiese bestuur van die ontwikkeling, vervoer, opgaar, behandeling en verspreiding van water. As die enigste bestuurder en bewaarder van die land se waterbronne is die Departement van Waterwese en Bosbou (DWAF) sedert veral die oorgang na ‘n demokratiese bestel in 1994 proaktief in die evaluering van bestaande beleidsdokumente sowel as die voortbring van verbeterde wette en uitvoerbare openbare beleid aangaande waterbestuursaspekte in die land. Dit is ook opmerklik dat primêre nasionale wetgewing aangaande die bestuur van openbare water sedert die 1956 - en die jongste 1998 waterwetgewing transformasie ondergaan het en dat die mees optimale voertuig tot meer effektiewe, doeltreffende en ekonomiese implementering van die nuwe getransformeerde openbare waterverwante wetgewing die 284 munisipaliteite in die land is. Dit is dan ook op hierdie regeringsfeer waar die spreekwoordelike ‘motorkarwiel die teerpad tref’ en die sukses al dan nie, van nuut geïmplementeerde openbare beleid evalueer kan word. Die fokus van die artikel is om vanuit ‘n dissiplinêr geïntegreerde perspektief die toepassing van watergewing in Suid-Afrika op munisipale owerheidsfeer krities in oënskou te neem

Business · Environmental planning · Legislature · Political science · Water resource management · Water supply · Chemistry · Environmental Science · Human Rights and Development · Water Governance and Infrastructure · Environmental Engineering

  • A proposed water sector plan for the Dr Kenneth Kaunda District Municipality (Dr KKDM)

    Open Access•Melvin Diedericks, Eric J Nealer•The Journal for Transdisciplinary…•2015

  • Municipal Administration

    A Cohen, John M Pfiffner•Journal of Criminal Law and…•1940

Citations per year0.09
Citation span2015 - 2015 (1)
Highly citedNo

Tools

Open DOIOpen Access
Ethnos_APP • Open Source Project • MIT License • Frontend v2.0.0 • Privacy and Cookies • API Documentation: api.ethnos.app/docs • API Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17049435 • Frontend Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17050053 • cruz.rio.br • Expectantes Misericordiae