Skip to main content

ETHNOS_APP

Home • Search • Journals • List 0

Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind

Bibliographic Data

ID14759775
AuthorsJ Francois Durand
Year2007
Volume54
Pages24
Publication date2007-11-30
Open AccessYes
TypeARTICLE
VenueNew Contree (JOURNAL)
Journal identifiersISSN: 0379-9867 • E-ISSN: 2959-510X
PublisherAOSIS (PUBLISHER • ZA)
DOI10.4102/nc.v54i0.412
OpenAlexW436394815
LanguageEN
Citations received1

Die unieke geologiese aard van die Wieg-van-die-Mens-Wêrelderfenisgebied (Cradle of Humankind) noord van Krugersdorp, bied sekere uitdagings vir die mense wat daar woon en werk. Hierdie gebied vorm deel van ‘n reuse dolomitiese afsetting wat deur verwering, hoofsaaklik deur die werking van water, in ‘n tipiese karstlandskap verander is gekenmerk deur grotte, sinkgate, ondergrondse mere en akwifere. Karstsisteme bied skuiling aan ‘n verskeidenheid organismes soos grotwonende vlêrmuise en grondwaterwonende amfipode. ‘n Baie spesifieke ekotoon tussen die suidelike grasveld en noordelike bosveld wat deur ‘n unieke versameling silwerblaar plante gekenmerk word kom in hierdie gebied voor. Benewens hierdie belangrike biologiese aspekte, is hierdie gebied wêreldbekend vir sy ongeëwenaarde fossielrykdom. Die onoordeelkundige gebruik van hulpbronne binne hierdie gebied kan onherstelbare skade aan hierdie unieke erfenis berokken. Besoedeling van die grondwater wat die enigste drinkwater in die gebied is, kan ernstige gesondheidgevare vir die inwoners van hierdie gebied inhou. ‘n Opvoedkundige program oor die bewaring van die karstsisteem, gemik op volwassenes sowel as kinders, geletterdes en ongeletterdes wat in hierdie gebied woon en werk kan tot die volhoubare benutting en bewoning van hierdie gebied lei. ‘n Kundige bevolking sal ook bewus wees van negatiewe antropogeniese impakte wat die karstsisteem vanuit die aangrensende gebiede mag bedreig, en kan met die hulp van die owerhede teen diesulke oortreders optree

Archaeology · Astrobiology · Biology · Earth science · Environmental ethics · Environmental planning · Geography · Karst · Archaeological and Historical Studies · Archaeology and Cultural Heritage · History · Philosophy · Geology

  • The threat of mine effluent to the Unesco status of the Cradle of Humankind World Heritage Site

    Open Access•J F Durand, J Meeuvis et al.•The Journal for Transdisciplinary…•2010

Citations per year0.06
Citation span2010 - 2010 (1)
Highly citedNo

Tools

Open DOIOpen Access
Ethnos_APP • Open Source Project • MIT License • Frontend v2.0.0 • Privacy and Cookies • API Documentation: api.ethnos.app/docs • API Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17049435 • Frontend Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17050053 • cruz.rio.br • Expectantes Misericordiae