Skip to main content

ETHNOS_APP

Home • Search • Journals • List 0

Social Compass

Bibliographic Data

ID20455236
AuthorsJ Pretorius, Joseph Thomas Pretorius (University of South Africa, corresponding author)
Year1973
Volume1973
Issue7
Pages67-68
Publication date1973-07-01
Open AccessNo
TypeARTICLE
VenueSouth African Journal of Sociology (JOURNAL)
Journal identifiersISSN: 0258-0144 • E-ISSN: 1999-9135
PublisherInforma UK Limited (PUBLISHER • GB)
DOI10.1080/02580144.1973.10429223
OpenAlexW4249304446
LanguageEN

In die volume van Social Compass, wat in sy geheel oor verskeie aspekte van godsdiensbeoefening in Suid-Afrika handel, verskyn die bydraes van sewe outeurs. Kellerman gee in die eerste artikel, “Religious Affiliation in South Africa”, 'n oorsig van die godsdienssamestelling, rasse-, kulturele en sosio-ekonomiese eienskappe van die Suid-Afrikaanse bevolking. Teen die agtergrond hiervan toon hy aan dat godsdiensaffiliasie in Suid-Aftika hoofsaaklik saamhang met ras-, taal- en kulturele verskille wat verder geaksentueer word deur sosio-ekonomiese faktore wat met die verskille saamhang. Die skrywer toon aan dat sosio-ekonomiese statusverskille nog nie basiese taal-, ras en tradisieverskille transendeer nie, maar hy is tog van mening dat sekere sosio-politieke tendense, byvoorbeeld in die geval van die Afrikaner, 'n moontlike vervreemding tussen die middel- en laerklasse kan meebring wat sig o.a. in 'n toename van die aantal lidmate van die Apostoliese geloofsending uit die laer sosio-ekonomiese kategoriee ten koste van die drie Afrikaanse susterkerke sallaat geld. Dit is met prikkelende opmerkings soos die dat Kellerman sy insig in die sosiologie van godsdiensbeoefening in Said-Afrika openbaar en belangrike vraagstukke vir verdere ondersoek suggereer

Theology · Philosophy · Religion, Society, and Development

Highly citedNo

Tools

Open DOISci-Hub
Ethnos_APP • Open Source Project • MIT License • Frontend v2.0.0 • Privacy and Cookies • API Documentation: api.ethnos.app/docs • API Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17049435 • Frontend Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17050053 • cruz.rio.br • Expectantes Misericordiae