Skip to main content

ETHNOS_APP

Home • Search • Journals • List 0

Kom Die Zoeloe i(li)hhashi uit engels

Bibliographic Data

ID2138253
AuthorsGabriël Stefanus Nienaber (University of KwaZulu-Natal, corresponding author)
Year1953
Volume12
Issue1
Pages22-25
Publication date1953-03-01
Open AccessNo
TypeARTICLE
VenueAfrican Studies (JOURNAL)
Journal identifiersISSN: 0002-0184 • E-ISSN: 1469-2872
PublisherInforma UK Limited (PUBLISHER • GB)
DOI10.1080/00020185308706897
OpenAlexW2046220443
LanguageEN
References cited1

OPSOMMING Doke en Vilikazi se Zoeloe‐Engelse Woordebock, ’n baie waardevolle standaardwerk, vereis egter her‐siening ten opsigte van die etimologie van sommige woorde wat uit Engels of Afrikaans stam. I(li)hhashi, byvoorbeeld, is nie af te lei uit Engels: horse nie (algemeen aanvaar sedert Döhne dit voorgestel het), aan‐gesien die woord reeds voorkom in Von Winckelmann se beskrywinge van sy reise in die oostelike Kaap‐provinsie in 1788–9. Von Winckelmann sé dal shape en perde vir die Bantoe onbekende begrippe was voor hulle aanraking met die Hottentotte. Aangesien Engelse invloed eers na kierdie datum met die koms van die Sendelinge aangeneem moet word, moet ‘n ander afleiding van hierdie wooorde in die Ngoenie‐groep gesoek word. In ‘n minder bekende (of tot dusver onbekende) bydrae van dr. H. Lichlenstein, wat in 1808 uitgegee is (wat ‘n herdruk verdien en wat deur die skrywer hiervan in die Britse Museum gefotokopieer is), word ‘n goeie relaas gegee van die eerste ontmoetitig van Bantoe en Hottentotte, en die taalkundige invloed word verduidelik. Die Hottentotse woord vir perd is has (vr.) en hab (ml.); vir skaap, gus en gub. Hierdie woord vir perd word in die leksikologiese lyste van Dapper, Ten Rhyne en ander in die tweede helfte van die 17de eeu aangetref. Die skrywer hiervan meen dat die oorsprong van i(li)hhashi en i(li)gufa in hierdie Hottentotse tooorde gesoek moet word, soos Appleyard, Bleek e.a. trouens voorgestel het

Art · Theology · Historical Linguistics and Language Studies · Lexicography and Language Studies · linguistics and terminology studies · Philosophy

  • Zulu-English dictionary

    Clement Martyn Doke•Zulu-English dictionary•1973

Highly citedNo

Tools

Open DOISci-Hub
Ethnos_APP • Open Source Project • MIT License • Frontend v2.0.0 • Privacy and Cookies • API Documentation: api.ethnos.app/docs • API Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17049435 • Frontend Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17050053 • cruz.rio.br • Expectantes Misericordiae