Die sendingbeleid van die Nederduitse Gereformeerde Kerk
Bibliographic Data
| ID | 21608987 |
|---|---|
| Authors | D Crafford |
| Year | 2022 |
| Volume | 14 |
| Issue | 1 |
| Pages | 119-130 |
| Publication date | 2022-09-23 |
| Open Access | Yes |
| Type | ARTICLE |
| Venue | Acta Theologica (JOURNAL) |
| Journal identifiers | ISSN: 1015-8758 • E-ISSN: 2309-9089 |
| Publisher | University of the Free State (PUBLISHER • ZA) |
| DOI | 10.38140/at.v14i1.6761 |
| Language | EN |
Die sendingbeleid van die Nederduitse Gereformeerde Kerk is deur die jare sterk beïnvloed deur die konteks. Die tradisionele vrees by die Afrikaner vir "gelykstelling" tussen wit en swart en die afkeer van rassevermenging het deur die ja re 'n groot invloed op die formulering van die sendingbeleid gehad
| Highly cited | No |
|---|