Die dinamiek van regverdigingsaanduiders en brongebruik in studentetekste
ʼn Korpusgebaseerde ondersoek
Bibliographic Data
| ID | 21757148 |
|---|---|
| Authors | Zanétte Meintjes (0000-0002-7991-9591, North-West University, corresponding author) |
| Year | 2026 |
| Volume | 44 |
| Issue | 2 |
| Pages | 349-370 |
| Publication date | 2026-04-03 |
| Open Access | Yes |
| Type | ARTICLE |
| Venue | Southern African Linguistics and Applied Language Studies (JOURNAL) |
| Journal identifiers | ISSN: 1607-3614 • E-ISSN: 1727-9461 |
| Publisher | National Inquiry Services Center (NISC) (PUBLISHER) |
| DOI | 10.2989/16073614.2025.2493832 |
| OpenAlex | W4412466846 |
| Language | EN |
| References cited | 22 |
OpsommingHierdie artikel ondersoek studente se vermoë om taaluitdrukkings wat op regverdiging dui te gebruik, asook om toepaslike bronne vir bewyslewering in hulle geskrewe akademiese argumente te integreer. Deur ʼn korpusgebaseerde ondersoek word insig verskaf oor die gebruik en geskiktheid van spesifieke taaluitdrukkings wat as regverdigingsaanduiders dien, die verspreiding daarvan oor die inleidende, besprekings– en afsluitende gedeeltes van studentetekste, die tipes bronne wat aangewend word, en die wyse waarop erkenning aan sodanige bronne verleen word. Die empiriese analise, aangevul deur kwalitatiewe insigte, onthul dat terwyl die meerderheid van eerstejaarstudente oor die nodige vermoë beskik om koherensie deur middel van regverdigingsaanduiders te skep en inligting uit bronne te integreer, daar spesifieke areas is waar ondersteuning aan studente gebied behoort te word. Die uitbreiding van eerstejaarstudente se kennis rakende alle taaluitdrukkings wat ʼn regverdigingsfunksie vervul, verdien aandag. Daarnaas het hulle ook ondersteuning nodig in die gebruik van gepaste akademiese bronne en akkurate bronvermelding. Laastens behoort hulle begrip rakende die inhoud waaruit ʼn argumentatiewe slot bestaan verder ontwikkel te word
Theology · Education and Critical Thinking Development · Philosophy · Second Language Acquisition and Learning
The grammar book
Corpus Linguistics
Students' writing from sources for academic purposes
What does it mean to construct an argument in academic writing? A synthesis of English for general academic purposes and English for specific academic purposes perspectives
An investigation of the relationship between argument structure and essay quality in assessed writing
Argumentative Indicators in Discourse
English for Academic Purposes
Persuasion and context
| Highly cited | No |
|---|