Skip to main content

ETHNOS_APP

Home • Search • Journals • List 0

A H Van Zyl

Biographic Data

ID1423471
NAMEA H Van Zyl
GIVEN NAMESA H
FAMILY NAMEVan Zyl
SIGNATUREVAN ZYL A H
AFFILIATIONSUniversity of Pretoria
VERIFIEDNo
TOTAL WORKS5
TOTAL CITATIONS0
WORKS AS AUTHOR5
WORKS AS EDITOR0
FIRST PUBLICATION YEAR1981
LATEST PUBLICATION YEAR1998
H-INDEX0
  • Jy was baie na aan my hart (2 Sam 1

    Open Access•A H Van Zyl•ARTICLE•Verbum et Ecclesia•1998

    Dear and delightful you were to me (2 Sam 1:26): In this lament song on Saul and Jonathan (2 Sam 1:19-27), the author succeeded through sound- and wordplay to pay tribute and honour to both heroes. He effectuates this by skillful artistic arrangement of different words and phrases. Ultimately, the focus is placed on David's beloved friend, Jonathan

  • Die weergawe van Adonaj in 'n Bybelvertaling

    Open Access•A H Van Zyl•ARTICLE•Verbum et Ecclesia•1986•References: 1

    In drie van sy bylaes verwys die deputate van die Gereformeerde Kerk van die Klassis Pretoria-Sentraal na die feit dat die Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (NAV) geen verskil maak tussen die vertaling van adonaj en die Verbondsnaam Jahweh nie. Daardeur sou die verbondsleer van die Skrif dan in die gedrang kom (vgl. Bylaes A, 1— 2; C, 9 — 11 en D, 5). As voorbeeld kies die opsteller(s) van bylaag A dan 1 Kon. 3:5 om te verduidelik hoe die NAV se wee…

  • Die herkoms en betekenis van die naam Elkana

    Open Access•A H Van Zyl•ARTICLE•Verbum et Ecclesia•1986

    Dit is algemeen bekend dat name in die antieke tyd sterk verbind is aan betekenis. Name uit die Semitiessprekende gebied het in die reel een of ander godsdienstige konnotasie gehad: 'n gebed tot 'n god, of 'n belydenis oor 'n god, of 'n toewyding van die naamdraer aan 'n god, of vertroue in 'n God

  • Die aanleiding tot die Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling

    Open Access•A H Van Zyl•ARTICLE•Verbum et Ecclesia•1984

    Ons publiseer hier die lesing van prof van Zyl omdat dit die saadjie gesaai het vir die groot oes wat in 1983 ingesamel is. Maar ons bring ook dankbaar hulde aan to man met insig, ds J. Th. M. de Jongh van Arkel deur wie die saadjie so goed versorg is

  • Eksegese! In die maalstroom

    Open Access•A H Van Zyl•ARTICLE•Verbum et Ecclesia•1981

    n Mens wil nie graag die groot aantal teologiese dissiplines en deeldissiplines teen mekaar afspeel nie. Binne die groot struktuurgeheel het elke groter en kleiner perspektief betekenis. Dit dra by om die geheel beter te verstaan. Die geskiedenis van die godsdiens van Israel, veral die worsteling van die Jahwegodsdiens, met die inheemse afgodsdienste, kry byvoorbeeld 'n dieper dimensie wanneer dit beskou word vanuit die perspektief van die Sendin…

No prominent works on this page.

Biblical Studies and Interpretation (5 works) · Philosophy (5 works) · Philosophy (5 works) · Theology (5 works) · Art (2 works) · Christian Theology and Mission (2 works) · Archaeology (1 work) · Art history (1 work) · Die (integrated circuit (1 work) · Engineering (1 work)

Ethnos_APP • Open Source Project • MIT License • Frontend v2.0.0 • Privacy and Cookies • API Documentation: api.ethnos.app/docs • API Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17049435 • Frontend Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17050053 • cruz.rio.br • Expectantes Misericordiae