Skip to main content

ETHNOS_APP

Home • Search • Journals • List 0

Die weergawe van Adonaj in 'n Bybelvertaling

Bibliographic Data

ID12856802
AuthorsA H Van Zyl (corresponding author)
Year1986
Volume7
Issue1
Pages93-98
Publication date1986-07-17
Open AccessYes
TypeARTICLE
VenueVerbum et Ecclesia (JOURNAL)
Journal identifiersISSN: 1609-9982 • E-ISSN: 2074-7705
PublisherAOSIS (PUBLISHER • ZA)
DOI10.4102/ve.v7i1.949
OpenAlexW2027916560
LanguageEN
References cited1

In drie van sy bylaes verwys die deputate van die Gereformeerde Kerk van die Klassis Pretoria-Sentraal na die feit dat die Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (NAV) geen verskil maak tussen die vertaling van adonaj en die Verbondsnaam Jahweh nie. Daardeur sou die verbondsleer van die Skrif dan in die gedrang kom (vgl. Bylaes A, 1— 2; C, 9 — 11 en D, 5). As voorbeeld kies die opsteller(s) van bylaag A dan 1 Kon. 3:5 om te verduidelik hoe die NAV se weergawe probleme skep "in die deurgee van die betekenis van die oorspronklike

Theology · Biblical Studies and Interpretation · Christian Theology and Mission · Legal Issues in South Africa · Philosophy

  • The Targums

    Open Access•Robert A Bascom•The Bible Translator•1985

Highly citedNo

Tools

Open DOIOpen Access
Ethnos_APP • Open Source Project • MIT License • Frontend v2.0.0 • Privacy and Cookies • API Documentation: api.ethnos.app/docs • API Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17049435 • Frontend Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17050053 • cruz.rio.br • Expectantes Misericordiae