J D Van Wyk
Biographic Data
| ID | 6052835 |
|---|---|
| NAME | J D Van Wyk |
| GIVEN NAMES | J D |
| FAMILY NAME | Van Wyk |
| SIGNATURE | VAN WYK J D |
| AFFILIATIONS | Departement Sielkunde, Randse Afrikaanse Universiteit, Posbus 524, Johannesburg 2000, Republiek van Suid-Afrika |
| VERIFIED | No |
| TOTAL WORKS | 5 |
| TOTAL CITATIONS | 2 |
| WORKS AS AUTHOR | 5 |
| WORKS AS EDITOR | 0 |
| FIRST PUBLICATION YEAR | 1980 |
| LATEST PUBLICATION YEAR | 1992 |
| H-INDEX | 1 |
Die evaluering van 'n huweliksvoorbereidingsprogram
Die toenemende huweliksverbrokkeling en egskeiding onder blanke Suid-Afrikaners wek reeds die afgelope paar dekades kommer by persone in die hulpverleningsprofessies. Die doel van hierdie ondersoek was om 'n Afrikaanse huweliksvoorbereidingsprogram, wat teoreties op die algemene sisteemteorie gebaseer is en waarbinne bepaalde gedragsterapeutiese en kliëntgesentreerde konsepte geïntegreer is, binne psigo-oplei-dingskonteks toe te pas ten einde die…
N Antwoord op die kernkritiekpunte van E. Beyers in die resensie van Motivering
Die evaluering van 'n ouerbegeleidingsprogram
Die meerderheid van die bestaande ouerbegeleidingsprogramme het, met die verskillende terapeutiese oriëntasies as agtergrond, unieke en soms uiteenlopende aksente. Die doel van die huidige ondersoek was om die doeltreffendheid van 'n geïntegreerde ouerbegeleidingsprogram te ondersoek. Deur ewekansige toewysing is die totale steekproef in kontrole- en eksperimentele groepe verdeel en voor- en nametings is verkry. Die volgende veranderlikes is in d…
Die identifisering van terapeutiese potensiaal
Die doel van die ondersoek was die formulering van 'n geldige, betroubare en ekonomiese indeks van terapeutiese potensiaal wat gebruik kan word vir keuringsdoeleindes. Die volgende veranderlikes is in die eksperimentele ontwerp ingesluit: self-aktualisering; twee empatiemetings, onderskeidelik gebaseer op Carkhuff se kommunikasie-indeks en Goodman se ‘Group Assessment of Interpersonal Traits’; intelligensie; toetspunte in Sielkunde. 'n Baie hoě e…
N Skaal vir die meting van empatiese begrip
Daar kan min twyfel wees dat 'n sekere mate van empatiese begrip grondliggend is aan alle suksesvolle terapeutiese situasies en ander interpersoonlike verhoudings wat konstruktief en opbouend is. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat 'n deegelike kennis van die aard van empatie noodsaaklik is. In 'n kort teoretiese bespreking word die volgende aspekte van nader beskou: die verskillende betekenisse wat aan die begrip geheg word; die verskille…

Philosophy (5 works) · Theology (5 works) · Psychology (3 works) · Art (2 works) · Counseling, Therapy, and Family Dynamics (2 works) · Adolescent Sexual and Reproductive Health (1 work) · Attachment and Relationship Dynamics (1 work) · Child Abuse and Trauma (1 work) · Child and Adolescent Psychosocial and Emotional Development (1 work) · Child Welfare and Adoption (1 work)