N Skaal vir die meting van empatiese begrip
Bibliographic Data
| ID | 11011024 |
|---|---|
| Authors | J D Van Wyk (J.D. van Wyk Instituut vir Kinder- en Voiwasseneleiding, Randse Afrikaanse Universiteit, Posbus 524, Johannesburg 2000, Republiek van Suid-Afrika, corresponding author) |
| Year | 1980 |
| Volume | 10 |
| Issue | 1-2 |
| Pages | 18-27 |
| Publication date | 1980-09-01 |
| Open Access | Yes |
| Type | ARTICLE |
| Venue | South African Journal of Psychology (JOURNAL) |
| Journal identifiers | ISSN: 0081-2463 • E-ISSN: 2078-208X |
| Publisher | SAGE Publications (PUBLISHER • US) |
| DOI | 10.1177/008124638001000103 |
| OpenAlex | W2118215066 |
| Language | EN |
| References cited | 41 |
Daar kan min twyfel wees dat 'n sekere mate van empatiese begrip grondliggend is aan alle suksesvolle terapeutiese situasies en ander interpersoonlike verhoudings wat konstruktief en opbouend is. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat 'n deegelike kennis van die aard van empatie noodsaaklik is. In 'n kort teoretiese bespreking word die volgende aspekte van nader beskou: die verskillende betekenisse wat aan die begrip geheg word; die verskille en ooreenkomste tussen empatie en verwante begrippe soos simpatie, identifikasie en projeksie. 'n Geldige meting van empatie kan van groot betekenis wees. Op grond van 'n kritiese evaluering van die vyf basiese metingsbenaderings tot empatie, kan daar gesê word dat die verskillende metinge nie een onderliggende konstruk verteenwoordig nie en dat skaalmetinge, ondanks die kritiek daarteen, van groot praktiese betekenis is en nog steeds die aanvaarbaarste van al die meetinstrumente is. 'n Empatieskaal met voorbeelde van die verskillende vlakke van die skaal, sowel as die skaal se nagevorsde psigometriese eienskappe word gegee
Art · Theology · Counseling, Therapy, and Family Dynamics · Empathy and Medical Education · Families in Therapy and Culture · Philosophy
Dimensions of therapist response as causal factors in therapeutic change.
A scale for the measurement of empathic ability.
Development of an empathy scale.
The necessary and sufficient conditions of therapeutic personality change.
A measure of emotional empathy1
Factors influencing the outcome of psychotherapy
The assessment of interpersonal skills
Die identifisering van terapeutiese potensiaal
Zen Meditation and the Development of Empathy in Counselors
The meaning and reliability of accurate empathy ratings
Knowledge of other people
Brief critique of the meaning and reliability of "accurate empathy" ratings
Accurate empathy
A caution respecting the measurement of empathic ability
The Measurement of Empathy
| Highly cited | No |
|---|