Preekteks of preteks
Bibliographic Data
| ID | 12857286 |
|---|---|
| Authors | Aaron Smuts (corresponding author) |
| Year | 1982 |
| Volume | 3 |
| Issue | 1 |
| Pages | 33-43 |
| Publication date | 1982-08-02 |
| Open Access | Yes |
| Type | ARTICLE |
| Venue | Verbum et Ecclesia (JOURNAL) |
| Journal identifiers | ISSN: 1609-9982 • E-ISSN: 2074-7705 |
| Publisher | AOSIS (PUBLISHER • ZA) |
| DOI | 10.4102/ve.v3i1.911 |
| OpenAlex | W1988338861 |
| Language | EN |
Die leser van hierdie artikel sou met reg kon opmerk: "Wat ’n preekteks is, weet ek, maar wat is "n preteks?" Hierdie on-Afrikaanse woord vir voorwendsel wil wys op die gevaar dat die teks in die prediking misbruik kan word, sodat dit nie die bron is waaruit die preek groei nie, maar bloot ’n voorwendsel wat origens maar min met die inhoud van die preek te doen het. Dit gryp terug op ’n opmerking van A. van Veldhuizen dat die teks wat deur die prediker gekies word geen "praetextus" mag wees nie en dat ons nie so mag preek dat die preek van teks sou kon verwissel soos ’n trein van lokomotief verwissel nie
Theology · Biblical Studies and Interpretation · Multicultural Socio-Legal Studies · Philosophy
| Highly cited | No |
|---|