Skip to main content

ETHNOS_APP

Home • Search • Journals • List 0

Die pastorale sielkundige as diakonale pastor

Bibliographic Data

ID12857368
AuthorsAaron Smuts (corresponding author)
Year1985
Volume6
Issue1
Pages37-44
Publication date1985-08-02
Open AccessYes
TypeARTICLE
VenueVerbum et Ecclesia (JOURNAL)
Journal identifiersISSN: 1609-9982 • E-ISSN: 2074-7705
PublisherAOSIS (PUBLISHER • ZA)
DOI10.4102/ve.v6i1.927
OpenAlexW2029277618
LanguageEN

In die bedieningspatroon van die Ned. Geref. Kerk het die pastorale sielkundige die afgelope aantal jare steeds meer op die voorgrond begin tree. Hy is egter 'n problematiese figuur, wie se identiteit van meer as een kant onder bespreking is. In ander lande, selfs in die VSA waar die kerk veel gebruik maak van die sielkunde, is dit moeilik om 'n presiese parallel vir hom te vind. Sowel binne as buite die kerk word hy deur sommige bevraagteken. Daarom is dit noodsaaklik om vanuit die teologie te kyk na die werk wat hy doen

Art · Theology · Biblical Studies and Interpretation · Christian Theology and Mission · Philosophy · Religion, Society, and Development

Highly citedNo

Tools

Open DOIOpen Access
Ethnos_APP • Open Source Project • MIT License • Frontend v2.0.0 • Privacy and Cookies • API Documentation: api.ethnos.app/docs • API Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17049435 • Frontend Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17050053 • cruz.rio.br • Expectantes Misericordiae