The relevance of irrelevance
Games and puzzles in the humoristic tradition since the renaissance
Bibliographic Data
| ID | 20156786 |
|---|---|
| Authors | Gerald Gillespie (Stanford University, corresponding author) |
| Year | 1995 |
| Volume | 11 |
| Issue | 3-4 |
| Pages | 62-81 |
| Publication date | 1995-12-01 |
| Open Access | Yes |
| Type | ARTICLE |
| Venue | Journal of Literary Studies (JOURNAL) |
| Journal identifiers | ISSN: 0256-4718 • E-ISSN: 1753-5387 |
| Publisher | Unisa Press (PUBLISHER • ZA) |
| DOI | 10.1080/02564719508530116 |
| OpenAlex | W1995763200 |
| Language | EN |
| References cited | 3 |
An encyclopedic drive and ironic self‐critical consciousness have informed the humoristic tradition in Western narrative from Rabelais, Cervantes, Grimmelshausen, and Sterne down to Joyce, Mann and Barth. But also copresent at every major stage in the development of humoristic fiction has been a spirit of playfulness that enables dynamic movement toward larger synthesizing vision, as well as the recognition of cultural complexity and error. The ludic principle not only accommodates, but seems to draw creative energies from “irrelevance”, from childish games, human folly, and narrative digression ‐ to name but a few manifestations. Remarkable is the extent to which, because of ludic openness, great humoristic novels have captured so many essentials of revolutions or crises in Western thought ‐ examples range from the comic enactment of the conflict of humanist and medieval values in Rabelais, over the radical deconstruction of literary structures and languages to express the new subjectivist sense of psychological identity in Sterne, to the polyphonic modernist symposium on the possible directions for humanity in Mann and even a postmodern stock‐taking in Pynchon. The ludic principle also appears to link the impressive evolutionary series of humoristic‐encyclopedic works over the past five centuries insofar as these overtly “play” with their own antecedents and thereby constitute an ongoing self‐adjusting textuality. Opsomming Die humoristiese tradisie in die Westerse verhaalkuns is vanaf Rabelais, Cervantes, Grimmelshausen en Sterne tot by Joyce, Mann en Barth deur ‘n ensiklopediese dryfkrag en ‘n ironiese self‐kritiese bewustheid geïnformeer. Terselfdertyd was daar egter in elke hoofstadium van die ontwikkeling van humoristiese fiksie ‘n gees van speelsheid teenwoordig wat dinamiese stuwing in die rigting van ruimer sintetiserende visie, sowel as die erkenning van kulturele kompleksiteit en feilbaarheid moontlik gemaak het. Die beginsel van lighartigheid akkommodeer nie bloot nie, maar put oënskynlik kreatiewe energie uit “irrelevansie”, uit kinderspeletjies, uit menslike swakheid en narratiewe afdwaling ‐ om maar ‘n paar manifestasies te noem. Merkwaardig is die mate waarin beroemde humoristiese romans daarin geslaag het om, te danke aan lighartige openheid, ruimskoots die essensiële van rewolusies en krisisse in die Westerse denke vas te vang. Voorbeelde hiervan wissel van die komiese uitbeelding van die konflik tussen humanistiese en middeleeuse waardes in Rabelais, tot die radikale dekonstruksie van literêre strukture en taal om die nuwe subjektiese sin van psigologiese identiteit in Sterne onder woorde te bring, tot die polifoniese modernistiese simposium oor die moontlike rigtings vir die mensdom tot selfs ‘n postmoderne voorraadopname in Pynchon. Dit wil ook voorkom of die beginsel van speelsheid die skakel vorm tussen die indrukwekkende evolusionêre reeks humoristies‐ensiklopediese werke van die afgelope vyf eeue vir die mate waarin hulle openlik “speel” met hulle eie voorgangers en vervolgens ‘n aaneenskakelende self‐aanpassende tekstualiteit konstitueer
Art · Humanism · Humanity · Literature · Narrative · Narratology · Polyphony · Postmodernism · Textuality · Theology · French Literature and Criticism · Narrative Theory and Analysis · Philosophy · Themes in Literature Analysis
| Highly cited | No |
|---|