Skip to main content

ETHNOS_APP

Home • Search • Journals • List 0

Pragmatiek, Jef Verschueren en IPrA

Bibliographic Data

ID5820901
AuthorsT J Van Dyk (a Vista Universiteit , Posbus 380, Bloemfontein , 9300 , Republiek van Suid-Afrika, corresponding author)
Year1992
Volume10
Issue1
Pages20-26
Publication date1992-02-01
Peer ReviewedYes
Open AccessNo
TypeARTICLE
VenueSouth African Journal of Linguistics (JOURNAL)
Journal identifiersISSN: 1011-8063
PublisherTaylor & Francis (PUBLISHER • GB)
DOI10.1080/10118063.1992.9723872
OpenAlexW2025340640
LanguageEN
References cited5

Jef Verschueren, die Sekretaris-Generaal van die Internasionale Pragmatiekvereniging (IPrA), het oor die afgelo-pe dekade veral grootliks bygedra tot die verheffing van die Pragmatiek as 'n onafhanklike vakgebied. In hierdie artikel lig die skrywer veral geïnteresseerde Suid-Afrikaanse linguiste in omtrent die bydraes van Verschueren, IPrA en hul onderskeie publikasies. Verschueren verwerp die idee van linguiste soos Leech en Levinson dat die Pragmatiek, soos byvoorbeeld die Fonologie, 'n komponent van die Linguistiek is. Hy beskryf drt eerder as 'n perspektief op die werk van fonoloë, morfoloë, semantici, ensovoorts. Aanvanklik hou hy hom besig met die Metapragmatiek en lewer baie interessante resultate. Wat die Pragmatiek betref, sê hy dat dit begrippe soos 'onderhandelbaarheid', 'veranderlikheid' en 'aanpasbaarheid' in taal, moet kan hanteer. Vir hom is die aanpasbaarheid van taal die basiese eienskap van taal wat mense in staat stel om aan die praataktiwiteit deel te neem. Sy uiteindelike belangstelling is interkulturele kommunikasie waarvoor sprekers opgevoed moet word om diversiteit in taal(gebruik) te verstaan en te respekteer. Die primere doel met al die navorsing is die samestelling van 'n Handbook of Pragmatics

Language, Discourse, Communication Strategies · Linguistic Variation and Morphology · linguistics and terminology studies

  • Linguistics and crosscultural communication (Review article)

    Open Access•Jef Verschueren•Language in Society•1984

  • What People Say They Do with Words

    Open Access•Greg Urban, Jef Verschueren•Language•1987

  • Pragmatics

    Open Access•C Levinson, Stephen C Levinson•Pragmatics•1983

Citation velocityhistorical
Highly citedNo

Tools

Open DOISci-Hub
Ethnos_APP • Open Source Project • MIT License • Frontend v2.0.0 • Privacy and Cookies • API Documentation: api.ethnos.app/docs • API Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17049435 • Frontend Source Code: GitHub • DOI: 10.5281/zenodo.17050053 • cruz.rio.br • Expectantes Misericordiae