South African Journal of Linguistics
Journal Data
| Type | JOURNAL |
|---|---|
| Publisher | Informa (GB) |
| ISSN | 1011-8063 |
| Wikidata | Q53961926 |
| OpenAlex | S2764925607 |
| MAG | 2764925607 |
| Website | https://www.tandfonline.com/toc/rall18/current |
| Total publications | 2 |
| Coverage period | 1992 - 1995 |
| Country | ZA |
| Language | EN |
| Cited by | 2 |
| h-index | 1 |
This journal is dedicated to linguistics, specifically within a South African context. Linguistic anthropology is a core subfield of anthropology, making this a closely cognate venue that frequently publishes work relevant to social anthropologists
Comparative and International Law Studies · Discourse Analysis in Language Studies · Diverse Scientific and Economic Studies · Earthquake and Disaster Impact Studies · EFL/ESL Teaching and Learning · Gender Studies in Language · Historical Linguistics and Language Studies · Language, Discourse, Communication Strategies · Language, Metaphor, and Cognition · Legal case studies and regulations
The cross-cultural study of directives: Zulu as a Non-Typical Language
In die volgende referaat word direktiewe in SAE, Zoeloe en Engels as tweede taal van Zoeloesprekers kontrastief ondersoek. 'n Aanvanklike analise volgens die metodologie van die CCSARP projek bring wesenlike verskille in versoekstrategieë tussen SAE en Zoeloe aan die lig. Hierdie verskille kan slegs verklaar word as Brown en Levinson se wilsmodel van beleefdheid verwerp word en direktiewe in Zoeloe binne die sosiale indeksmodel van beleefdheid ge…
Pragmatiek, Jef Verschueren en IPrA
Jef Verschueren, die Sekretaris-Generaal van die Internasionale Pragmatiekvereniging (IPrA), het oor die afgelo-pe dekade veral grootliks bygedra tot die verheffing van die Pragmatiek as 'n onafhanklike vakgebied. In hierdie artikel lig die skrywer veral geïnteresseerde Suid-Afrikaanse linguiste in omtrent die bydraes van Verschueren, IPrA en hul onderskeie publikasies. Verschueren verwerp die idee van linguiste soos Leech en Levinson dat die Pra…