The cross-cultural study of directives
Zulu as a Non-Typical Language
Bibliographic Data
| ID | 5815466 |
|---|---|
| Authors | Elizabeth De Kadt (0000-0002-2599-617X, University of Natal, corresponding author) |
| Year | 1995 |
| Volume | 13 |
| Issue | sup27 |
| Pages | 45-72 |
| Publication date | 1995-11-01 |
| Peer Reviewed | Yes |
| Open Access | No |
| Type | ARTICLE |
| Venue | South African Journal of Linguistics (JOURNAL) |
| Journal identifiers | ISSN: 1011-8063 |
| Publisher | Taylor & Francis (PUBLISHER • GB) |
| DOI | 10.1080/10118063.1995.9724017 |
| OpenAlex | W2559816144 |
| Language | EN |
| Citations received | 3 |
| References cited | 15 |
In die volgende referaat word direktiewe in SAE, Zoeloe en Engels as tweede taal van Zoeloesprekers kontrastief ondersoek. 'n Aanvanklike analise volgens die metodologie van die CCSARP projek bring wesenlike verskille in versoekstrategieë tussen SAE en Zoeloe aan die lig. Hierdie verskille kan slegs verklaar word as Brown en Levinson se wilsmodel van beleefdheid verwerp word en direktiewe in Zoeloe binne die sosiale indeksmodel van beleefdheid geplaas word. Daar word aangetoon dat status 'n sentrale role speel in Zoeloe interaksie, en met behulp van videofilms oor rolspeling word tipiese meganismes om status te bevestig in Zoeloe direktiewe aangetoon. Hierdeur sal die beperkinge van die CCSARP projek aangespreek word en sal aangetoon word dat die verskille tussen direktiewe in Zoeloe en SAE gebaseer is op kulturele aan- names wat aanleiding gee tot verskillende opvattings oor direktiewe
Zulu · Discourse Analysis in Language Studies · Language, Discourse, Communication Strategies · Language, Metaphor, and Cognition
Cross-Cultural Pragmatics
Research Methods in Interlanguage Pragmatics
Cross-Cultural Pragmatics
Zulu Thought-Patterns and Symbolism
Politeness and conversational universals – observations from Japanese
Universality and relativity in cross-cultural politeness research
Speech acts and questionnaires
Formal forms and discernment
Politeness
Politeness and persuasion in children's control acts
Linguistic politeness
Reexamination of the universality of face
| Unique citing works | 3 |
|---|---|
| Citations per year | 0,11 |
| Citation span | 1998 - 2010 (13) |
| Citation velocity | historical |
| Highly cited | No |
| Citation types | Neutral: 3 |